Familiekerk NG Kameeldrif

Welkom by Familiekerk NG Kameeldrif!

Jy is welkom om in ons webwerf rond te kuier.

Maak ook gerus 'n draai by ons eredienste Sondagoggende 08:00 en 10:00.

Langnaweke en vakansies is die eredienste 09:00.

  • Ons is ’n gemeente waar elke lidmaat verantwoordelikheid vir sy/haar eie geestelike groei aanvaar.
  • Ons is ’n gemeente wat regtig ’n verskil in ons eie omgewing maak.